Search This Blog

Thursday, December 10, 2009

Opsporing Naamlys

Die ouens in pers is die wie se kontakbesonderhede ons het.
TOTAAL: 91 UIT 192 OPGESPOOR
Stuur vir my francesreid29@yahoo.com of Petrus Steyn by pjksteyn@gmail.com jou kontakbesonderhede as jy wil opgespoor en uitgenooi word, en laat weet ons ASSEBLIEF van ander se kontakbesonderhede as jy het.
A-C:
10 uit 29 opgespoor
Alblas Andre, Bester Ronel, Beukes Pieter, Bezuidenhout Debbie, Blignaut Lizel, Boshoff Linda, Botha Amelia, Botha Elmarie, Botha Anet, Bothma Deidre, Brazer Juriana, Breedt Adell, Breedt Adriana, Breet Eric, Breytenbach Hugo, Buys A de Villiers, Celliers Charl, Cilliers Michelle, Cilliers Connie, Cloete Jaco, Cloete Walter, Coetser Milinda, Coetzee Louis, Coetzer Elize, Coetzer Nicoleen, Coombes Nicolene, Cromhout Francois, Cronje Petro.

D-G:
13 uit 34 opgespoor
de Beer Matthys, de Beer Yvonne, de Beer Louis, de Freitas Liza, de Jager Ronell, de Villiers Liesl, de Wet Deon, Denner Cecilia, Diedericks Donaldson SA, du Plessis SF, du Plessis Henriette, du Plessis Welma, du Toit Johan, du Toit Monique, Eastes Riaan, Engelbrecht Annemarie, Erasmus AM Menso, Erasmus HS, Erasmus Raymond, Erichsen Leatitia, Esterhuizen TB, Esterhuizen Willie, Esterhuizen Bennie, Esterhuizen Theresa, Ewald Marinda, Fourie Reta, Fourie Gerieda, Fourie ML, Gouws Cecilia, Graaff Andries, Greeff Ben, Greyling Yolanda

H - J:
9 uit 18 opgespoor
Hansen Michael, Hansen Marieta, Harmse Koos, Hattingh Salomie, Havenga Liesl, Heymans
Nico,
Hill Lizette, Hitge Jaco, Jacobs Leonie, Jv Rensburg Madelein, Jv Rensburg Reinette Hester, Jv Rensburg Madelein, Jv Vuuren Amalea, Jooste Rina, Jordaan André, Jordaan Quintin, Jordaan Antonette, Joubert Carel.

K -N:
14 uit 32 opgespoor
Kearney Vernon, Koekemoer Rupert, Kotze Lelanie, Kotze Elreza, Kritzinger Ilse, Kruger, Kruger Ronel, Kruger Anton, Kruger HA, Kuhn Lindie, Lange Henning, Lingenfelder Freda, Lubbe
Henning,
Lusse Talita, Maartens Doreen, Marais Sarie, Markram Flip, Marx HM, Marx Martin, McAdam Dawn, McDufling Vicki, Meyer Kotie, Muller Annette, Naudé Bertha, Naudé JM,
Naudé Amanda, Naudé Annalene, Naughan Danni, Nel Heidi, Nel Stephanie, Nel Lynette, Nell
Pierre,

O-S:
24 uit 44 opgespoor
Oberholzer Pieter, Olivier Yolanda, Oosthuizen Willem, Oosthuizen Jan, Opperman Liezel, Otterman Egmont, Parsons Aletta, Pelser Elmarie, Penzhorn Niels, Petersen Annecke, Pieterse Gerhard, Pieterse Evan, Potgieter Izelda, Pretorius E, Prinsloo Willem, Reid Frances, Reinecke Cecelia,
Roos Lynette, Rothman Wilna, Roux Bridgena, Rupp Rene, Schuck Carsten, Slabbert Carmen, Smit Caren, Smit Paul, Smit Mario, Smit Annalie, Smith Karen, Stander Bennie, Steenkamp
Johan,
Stegman Anton, Steyn Suzanne, Steyn Petrus, Steyn Adolf, Steynberg Sarien, Stickling
Gerhard,
Stiegelmaier Tanja, Stolls Monica, Stolz Cobus, Stolz Lee-Ann, Strydom Cindy-Lou,
Swanepoel ND Doreen, Swart Christo, Swartz Morné,

T-Z:
15 uit 35 opgespoor
Teixeira Naomi, Theron Lorraine, Thomas Mariki, van Biljon Bernadette, van Dalen Nico, vd Berg Gert, vd Heever Willem, vd Merwe SJ, vd Merwe Pieter, vd Sandt Jan, vd Walt Suzan,
van Greunen Suzette, van Heerden Liezel, van Heerden Janko, van Niekerk Peet, van Rensburg
Evan, van Rooyen Philippa, van Rooyen Johan, van Vuuren Jansen Manie, van Wyk Nicolaas, van Zyl Emmie, Vecuiel Jacques, Vermeulen Susan, Viljoen Rudi, Visser Willem, Vorster Doreen, Vosser Vicki, Wasserman
Jeurika, Webb Edgar, Weitz Alita, Wenhold Georg, Weyers Carina, Wolmarans Maya, Zeelie CF, Zwarts
Johanna

Afgesterf:
Janine de Wet
Marinda Gouws
Kobus Meyburg
Thea Burger
Andre Badenhorst
Sonja Griffiths

Komitee-vergaderings

Ons volgende bymekaarkoms is om die reunie te reel, is datum om nog aangekondig te word
by Wigwam Hotel

Almal is welkom. As jy nie kan kom nie, maar insette wil lewer, is jy welkom om enige van die komitee-lede te kontak, of vir my te mail.


Agenda
1. Rekeningnommer vir bankrekening.
- terugvoer: Liesl en Paul
2. Begroting.
2.1 Bedrag van Pledges vir borge en donasies reeds ontvang; - terugvoer: Jaco en komiteelede
2.2 Bedrag begroot vir:
2.2.1 Welcome drinks & snacks;
2.2.2 Vermaak;
2.2.3 Kos - Vrydag aand (elkeen vir homself?; Saterdag deur dag en vir aand (ingesluit by prys);
2.2.4 Uitnodigings;
2.2.5 Musiek - DJ;
2.2.6 Ander - medic op standby, slideshow vir foto's, ens.
3. Bespreking van Wigwam pryse vir: - terugvoer: Martin
3.1 Afslag Prys vir bed en ontbyt; en
3.2 Prys vir Saterdagaand funksie per kop.
4. Bespreking van verloop van verrigtinge vir reunie.
5. Opsporing.

**********************************************

Ons eerste bymekaarkoms vir serious brainstorming onder die vaandel van 'n brunch is onder leiding van Jaco Cloete gereel vir 23 Januarie 2010 by sy huis in Buffelspoort.
Ons is 'n groep wat lekker gaan kuier, met 'n verskuilde Agenda wat op die oomblik soos volg lyk:

PUNTE VAN BESPREKING:

PLEK
1. waar, waar en waar gaan die beste plek wees om die reunie te hou. Die plan is om sommer die venue te besoek ook;
1.1 wie sal die plek bespreek;
1.2 wat is deposito-bedrae en hoe gaan ons dit hanteer.

PROGRAM
2. wat ons als beplan in bree trekke;

WERKSWYSE
3. wie gaan wat doen en hoe gaan ons te werk gaan - 3.1 wie gaan watter portefulje vervul (soos bv net een is in beheer van finansies);
3.2 hoe gereeld is nodig om bymekaar te kom?

BEHOEFTES
4. voorsiening vir almal/meeste se behoeftes
4.1 gaan ons voorsiening maak vir vegetariers of moet hul vir hul eie kos sorg?
4.2 watse voorsiening vir kinders vermaak - ouderdomsgroepe?

LAAT WEET MY WAT ONS NOG MOET BESPREEK - OF DAAR SPESIFIEKE BEHOEFTES IS SOOS BV ROLSTOEL-VRIENDELIKHEID
SPEAK NOW OR FOR EVER HOLD YOUR PEACE

Reunie-komitee

(Johan Steenkamp (Stoney) en sy vrou moes ongelukkig ry net voor die kiekie geneem is)


ons reunie-komitee is.....
In beheer van die FINANSIES EN VOORSITTER VAN DIE KOMITEE is Jaco en Annelie Cloete (Rustenburg) by 072 051 7848
Verantwoordelik vir VENUE, VERBLYF EN KOS is Martin Marx by 082 808 8356
Die span van SPORTS EN ENTERTAINMENT is Henning Lubbe by 082 376 7728, asook Paul en Liezel Smit by 082 461 7735
Verantwoordelik vir PROGRAM KOORDINERING, UITNODIGINGS, NAAM- EN TOEGANGSKAARTJIES is Johan Steenkamp by 082 449 0204
In beheer van MUSIEK EN OPSPORING is Petrus Steyn by pjksteyn@gmail.com

As jy op die komitee wil dien, of wil help met die reelings, is jy welkom om enige van die bogenoemde ouens of vir my te kontak.

Kyk onder "Komitee-vergaderings" wat ons agenda is vir die eerste meeting.

Sunday, December 6, 2009

Reunie 3, 4 & 5 Sept 2010

************
"The one thing that wears out faster than shoes is PARENTS"
*************
Ons reunie 3, 4 & 5 SEPTEMBER 2010 by Die Rustenburg Kloof. Die Reunie is vir die hele gesin, van klein tot groot, daar is genoeg plek vir almal. Elkeen betaal direk vir sy eie verblyf. Kontak die Kloof 014 594 1038 / 9073 vir navrae en besprekings.

Die reunie program is soos volg:
VRYDAG AAND VIND MEKAAR:
- van die middag af kom ons bymekaar
- aand braai ons 'n vleisie en kuier tot laat
Ons gee: braaivleisvure, pap & sous en goeie geselskap
Jy bring: eie dop & chop, eie eetgerei

SATERDAG SPORTS:
- ons kuier die heeldag onder die bome en beloer die aktiewes wat wil
volleyball, putt-putt, superchoop ens!
- 18:30 vir 19:00 ete en dans in die saal tot die son opkom op '80's musiek.
**********"growing OLD is inevitable, growing UP is optional" ***********
SONDAG AFSLUITING
- koffie en beskuit in die lapa
- kort erediens voor ons groet en gaan
ALGEMENE REELINGS:
- elke ou betaal en boek direk en is self verantwoordelik vir sy/haar en gesin se eie verblyf;
- daar gaan 'n eenmalige betaling wees van R200 per volwassene vir die reunie-bywoning wat sal insluit kos, slide-show, musiek ens;

RSVP en betaal asb voor 31 Julie 2010 by NEDBANK RUSTENBURG, Naam: EM Smit Rekening nommer : 1607170604 Takkode: 160746.
As jy donasie wil maak of borgskap wil gee, kontak vir JACO CLOETE (076 051 7848) of stuur my 'n mail. Of maak direkte donasie in die bankrekening
ONS SOEK OOK FOOTAGE VAN ENIGE FOTO'S VIDEOS ETC VAN SKOOLDAE
*********"you can't help getting older, but you do not have to get OLD"***********

Blasts from the Past

Deidre Bothma en Liezel Opperman: Toutrek op Veldskool

Sterna Esterhuizen en Liezel Opperman veldskool

Liesel Opperman en Sterna Esterhuizen matriekafskeid

Sors maak 'n dampie voor die kerk op hempiesdag

Paul Smit



Paul Smit (Matriekafskeid)



Liesel Havenga (Matriekafskeid)



Winkelspruit Kamp. Pieter Beukes, Kobus Stolz, Riaan Eastes

Stoutgatte

Meisies rugbyspan Lentedag


Matriekafskeid

Leerlingraad ontgroening

Hempiesdag

Laaste dag van skool by Rustenburg Kloof




Laaste dag van skool


ACSV kamp


Inter-Hoer


Interhuis : Duikers

Die manne

Hempiesdag

Mario Smit (Matriekafskeid)
































Veldskool































toebroodjies pouse saam Bernadette van Bijon, Veronica Cronje en Cecilia Reinecke



Stuur jul kiekies vir my dan sit ek dit op.

Sunday, September 13, 2009

Kyk hoe lyk ons nou!!!

Kotie Meyer

Flip Markram


Elmarie Pelser
Hugo Breytenbach
Carina Weyers en haar gesin


Andre Alblas


Elreza Kotze en haar man Jaco


Nico van Daalen


Marieta Hansen


Dawn McAdam


Liesel Opperman en Paul Smit


Mariki Thomas
Riaan Eastes en gesin



Michelle (Cilliers)


Liesl (Havenga) en haar seun, Jeandre








Hennning Lubbe en sy gesin




Deidre Bothma en haar man Frik



Carmen Slabbert


Jaco Cloete en Annelie (Smit)




Christo Swart









Ben Greeff


Susan (Vermeulen) West en haar kids - Danielle(9) en Zander(6).





Frances Reid en haar man, Morne