Search This Blog

Thursday, December 10, 2009

Reunie-komitee

(Johan Steenkamp (Stoney) en sy vrou moes ongelukkig ry net voor die kiekie geneem is)


ons reunie-komitee is.....
In beheer van die FINANSIES EN VOORSITTER VAN DIE KOMITEE is Jaco en Annelie Cloete (Rustenburg) by 072 051 7848
Verantwoordelik vir VENUE, VERBLYF EN KOS is Martin Marx by 082 808 8356
Die span van SPORTS EN ENTERTAINMENT is Henning Lubbe by 082 376 7728, asook Paul en Liezel Smit by 082 461 7735
Verantwoordelik vir PROGRAM KOORDINERING, UITNODIGINGS, NAAM- EN TOEGANGSKAARTJIES is Johan Steenkamp by 082 449 0204
In beheer van MUSIEK EN OPSPORING is Petrus Steyn by pjksteyn@gmail.com

As jy op die komitee wil dien, of wil help met die reelings, is jy welkom om enige van die bogenoemde ouens of vir my te kontak.

Kyk onder "Komitee-vergaderings" wat ons agenda is vir die eerste meeting.

No comments:

Post a Comment