Search This Blog

Thursday, December 10, 2009

Komitee-vergaderings

Ons volgende bymekaarkoms is om die reunie te reel, is datum om nog aangekondig te word
by Wigwam Hotel

Almal is welkom. As jy nie kan kom nie, maar insette wil lewer, is jy welkom om enige van die komitee-lede te kontak, of vir my te mail.


Agenda
1. Rekeningnommer vir bankrekening.
- terugvoer: Liesl en Paul
2. Begroting.
2.1 Bedrag van Pledges vir borge en donasies reeds ontvang; - terugvoer: Jaco en komiteelede
2.2 Bedrag begroot vir:
2.2.1 Welcome drinks & snacks;
2.2.2 Vermaak;
2.2.3 Kos - Vrydag aand (elkeen vir homself?; Saterdag deur dag en vir aand (ingesluit by prys);
2.2.4 Uitnodigings;
2.2.5 Musiek - DJ;
2.2.6 Ander - medic op standby, slideshow vir foto's, ens.
3. Bespreking van Wigwam pryse vir: - terugvoer: Martin
3.1 Afslag Prys vir bed en ontbyt; en
3.2 Prys vir Saterdagaand funksie per kop.
4. Bespreking van verloop van verrigtinge vir reunie.
5. Opsporing.

**********************************************

Ons eerste bymekaarkoms vir serious brainstorming onder die vaandel van 'n brunch is onder leiding van Jaco Cloete gereel vir 23 Januarie 2010 by sy huis in Buffelspoort.
Ons is 'n groep wat lekker gaan kuier, met 'n verskuilde Agenda wat op die oomblik soos volg lyk:

PUNTE VAN BESPREKING:

PLEK
1. waar, waar en waar gaan die beste plek wees om die reunie te hou. Die plan is om sommer die venue te besoek ook;
1.1 wie sal die plek bespreek;
1.2 wat is deposito-bedrae en hoe gaan ons dit hanteer.

PROGRAM
2. wat ons als beplan in bree trekke;

WERKSWYSE
3. wie gaan wat doen en hoe gaan ons te werk gaan - 3.1 wie gaan watter portefulje vervul (soos bv net een is in beheer van finansies);
3.2 hoe gereeld is nodig om bymekaar te kom?

BEHOEFTES
4. voorsiening vir almal/meeste se behoeftes
4.1 gaan ons voorsiening maak vir vegetariers of moet hul vir hul eie kos sorg?
4.2 watse voorsiening vir kinders vermaak - ouderdomsgroepe?

LAAT WEET MY WAT ONS NOG MOET BESPREEK - OF DAAR SPESIFIEKE BEHOEFTES IS SOOS BV ROLSTOEL-VRIENDELIKHEID
SPEAK NOW OR FOR EVER HOLD YOUR PEACE

No comments:

Post a Comment