Search This Blog

Sunday, December 6, 2009

Reunie 3, 4 & 5 Sept 2010

************
"The one thing that wears out faster than shoes is PARENTS"
*************
Ons reunie 3, 4 & 5 SEPTEMBER 2010 by Die Rustenburg Kloof. Die Reunie is vir die hele gesin, van klein tot groot, daar is genoeg plek vir almal. Elkeen betaal direk vir sy eie verblyf. Kontak die Kloof 014 594 1038 / 9073 vir navrae en besprekings.

Die reunie program is soos volg:
VRYDAG AAND VIND MEKAAR:
- van die middag af kom ons bymekaar
- aand braai ons 'n vleisie en kuier tot laat
Ons gee: braaivleisvure, pap & sous en goeie geselskap
Jy bring: eie dop & chop, eie eetgerei

SATERDAG SPORTS:
- ons kuier die heeldag onder die bome en beloer die aktiewes wat wil
volleyball, putt-putt, superchoop ens!
- 18:30 vir 19:00 ete en dans in die saal tot die son opkom op '80's musiek.
**********"growing OLD is inevitable, growing UP is optional" ***********
SONDAG AFSLUITING
- koffie en beskuit in die lapa
- kort erediens voor ons groet en gaan
ALGEMENE REELINGS:
- elke ou betaal en boek direk en is self verantwoordelik vir sy/haar en gesin se eie verblyf;
- daar gaan 'n eenmalige betaling wees van R200 per volwassene vir die reunie-bywoning wat sal insluit kos, slide-show, musiek ens;

RSVP en betaal asb voor 31 Julie 2010 by NEDBANK RUSTENBURG, Naam: EM Smit Rekening nommer : 1607170604 Takkode: 160746.
As jy donasie wil maak of borgskap wil gee, kontak vir JACO CLOETE (076 051 7848) of stuur my 'n mail. Of maak direkte donasie in die bankrekening
ONS SOEK OOK FOOTAGE VAN ENIGE FOTO'S VIDEOS ETC VAN SKOOLDAE
*********"you can't help getting older, but you do not have to get OLD"***********

No comments:

Post a Comment